Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

All That Remains – Some of the People, All of the Time

Die eerste keer wat ek All That Remians gehoor het was dit die song “Some of the People, All of the Time” en dit het my dadelik laat dink aan Killswitch Engage. Ek het nog nooit van te vore geluister na hulle musiek nie, maar na ‘n vriend dit voorgestel het is ek bly ek het dit ‘n kans gegee.

All That Remains

All That Remains is ‘n metal band van die US wat al van 1998 af musiek maak. Hulle het al 6 studio albums uit en ‘n live DVD ook. Nog ‘n interesante feit is dat hulle ‘n dame het wat die bass speel. As jy ‘n fan is van bands soos Killswitch Engage of ander metal bands wat melodies en harde riffs meng, dan gaan jy ‘n fan wees van All That Remains ook.

Hier All That Remains se “Some of the People, All of the Time”. Daar is ‘n paar great riffs in die song en die melodic dele is ook cool. Die guitar solo wat begin rondom 02:15 is ook glad nie sleg nie. Ek dink die is ‘n goeie een om Maandag mee te begin. Met Lamb of God wat oppad is Suid-Afrika toe is dit ‘n goeie idee om jou metal spiere solank te begin oefen.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *