Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Girls in Their Undies vs. Zombies

Ek geek elke nou en dan uit. Goed waaroor ek uitgeek sluit, Superhero flieks, games, comics en kuns. Wanneer twee van my gusteling goed gekombineer word, soos dames en zombies, dan voel ek dat ek dit net met julle ook moet deel.

Die kuns hier onder is deur massgrfx. As jy meer van sy kuns wil sien kan jy gerus net gaan loer na sy Deviant Art page. Dames in min klere wat zombies vermoor, wat is daar om nie te like nie? Ek dink ek gaan een van die vir myself moet koop. Die is nou regtig ‘n paar gevaaalike dames.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *