Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Terug in Gauteng Random Gevaaalikhede

‘n Week weg van gevaaalik.com en meer mense besoek die site as in die laaste 2 maande. Wat beteken dit? Miskien dat ek seker moet maak elke post word 08:00 op die gevaaalik.com Facebook page gedeel. Ek het wel die nuusbrief opgefok. Subscribe en reply op ‘n nuusbrief wat jy Vrydagoggend kry, dan kan jy my vertel hoe sleg dit is om ‘n nuusbrief te kry waar net die nuwe links in is.

In ander nuus die gevaaalik.com burger is by Capital Craft en Capital Craft Centurion tot 31 Augustus. Baie goeie feedback sover gekry oor die gevaaalik.com burger, so as jy een gaan eet post dit op Instagram en tag @gevaaalikdotcom. Laat weet my wat jy dink.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

Koop vir jou ‘n gevaaalik hempie man. Dan ondersteun jy gevaaalik.com en jy kry ‘n befokte hemp!

Loading…

Hierdie hier onder is nie ‘n meme nie. Dit is waar jy hout kan kry wat droog is en waarop jy kan braai. Iets waaraan daar deesdae ‘n tekort is in Pretoria.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *