Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Terug in die stad vir Vrydag Bederf

Om op vakansie te gaan en te werk op dieselfde tyd is nie maklik nie. Vir verskye redes. Die grootste rede sal seker wees omdat daar nie internet is in die meer versteekde dele van Suid-Afrika. Hel, ons is lucky as ons decent internet in die stad kry.

Jammer daar was geen Stoute Boudjies die week nie. Volgende week sal die Stoute Boudjies terug wees waar hy hoort op Woensdag. Tot dan gaan jy maar moet die Vrydag Bederf vat.

Ek gaan probeer om die naweek die res van die “Backroads Less Travelled” posts en podcasts op te kry, so hou maar on Facebook page of Twitter dop as jy eerste wil weet as dit live is.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Vrydag Bederf 20150508

Vrydag Bederf 20150508 (12)

Vrydag Bederf 20150508 (11)

Vrydag Bederf 20150508 (10)

Vrydag Bederf 20150508 (9)

Vrydag Bederf 20150508 (8)

Vrydag Bederf 20150508 (7)

Vrydag Bederf 20150508 (6)

Vrydag Bederf 20150508 (5)

Vrydag Bederf 20150508 (3)

Vrydag Bederf 20150508 (2)

You may also like...

2 Responses

  1. Jakes says:

    Ai…daai Lego manntjie is naby aan die hemel!!!

  2. Jean-Pierre says:

    Nee kyk, mooi was nog nooit lelik nie!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *