Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: Oppikoppi

Gevaaalike Oppikoppi hints en tips 4

Gevaaalike Oppikoppi hints en tips

Daardie tyd van die jaar het aangebreek, amper. Ses dae van nou af hang die bekende stofwolk oor die Oppikoppi-plaas soos die voete van gelukkige Oppikoppi-gangers dans van blydskap. Ek self kan aan niks...

One Night in Cape Town 0

One Night in Cape Town

Bietjie goeie nuus vir die mense van Kaapstad: Die Hilltop Live span het nie van julle vergeet in julle tyd van nood nie. Hilltop Live Productions en MK bring vir julle One Night in...

Enter Shikari to play Oppikoppi 1

Enter Shikari to play Oppikoppi

Enter Shikari, the British rock/hardcore/electro group have been added to the Oppikoppi line-up. I have never been a huge fan of the group but I have seen a few of their live videos and...

Seether Klap Oppikoppi 0

Seether Klap Oppikoppi

Die ouens van Oppikoppi is besig om af te show. Seether kom ook vanjaar Oppikoppi toe. Ek like dit, ek hoop net hulle speel meer van hulle ou goed as die nuwe goed. Kom...

Bullet For my Valentine by Oppikoppi 4

Bullet For my Valentine by Oppikoppi

Die van julle wat die Oppikoppi nuus volg op Twitter en Facebook weet die nuus al reeds. Vir die res: Laas jaar het Oppikoppi die emo sterk verteenwoordig met The Used as een van...

Oppikoppi Sweet/Thing 5

Oppikoppi Sweet/Thing

Dit begin nou alweer koud raak in Suid-Afrika en dit is nie lekker nie, maar vir my is dit altyd ‘n teken. Die koue is ‘n teken dat Oppikoppi min of meer net drie...

Oppikoppi Breakfast 0

Oppikoppi Breakfast

Stix en Robbies het nog geen foto’s aangestuur nie, maar hier is solank ‘n foto van ‘n ander Koppi attendee. Beslis die breakfast van champions.

Vrydag Bederf 0

Vrydag Bederf

Gewoonlik is dit Stix wat jou Vrydag vir jou makliker maak met die Vrydag Bederf, maar aangesien die bra fokken gelukkig genoeg is om al by Oppikoppi 2011 te wees, neem ek vandag waar...