Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: Oppikoppi 2011

Oppikoppi survivors 3

Oppikoppi survivors

Oppikoppi Unknown Brother is verby. Dit was poes cool. Daar is geen ander woorde daarvoor nie. Jammer ek het nie meer foto’s geneem nie, maar ek was meeste van die festival nie in staat...

Oppikoppi Breakfast 0

Oppikoppi Breakfast

Stix en Robbies het nog geen foto’s aangestuur nie, maar hier is solank ‘n foto van ‘n ander Koppi attendee. Beslis die breakfast van champions.

Vrydag Bederf 0

Vrydag Bederf

Gewoonlik is dit Stix wat jou Vrydag vir jou makliker maak met die Vrydag Bederf, maar aangesien die bra fokken gelukkig genoeg is om al by Oppikoppi 2011 te wees, neem ek vandag waar...

Oppikoppi week is hier! 0

Oppikoppi week is hier!

Die week waarvoor baie van ons al die laaste paar maande wag is hier. Oppikoppi 2011 begin Vrydag. Baie mense slaan al van Woensdag af deur na die kampgronde. Dit gaan befok wees. Ek...

Vrydag Bederf en slegte nuus 0

Vrydag Bederf en slegte nuus

Kom ons kry die slegte nuus sommer dadelik uit die pad. Nog ‘n tragedie het die musiekbedryf getref hierdie week: Justin Bieber is lewendig gevind in sy woonstel. Okay, alle kak grappe op ‘n...

Oppikoppi 2011 – Unknown Brother 4

Oppikoppi 2011 – Unknown Brother

Daardie wonderlike tyd van die jaar is weereens om die draai. Nee, ek praat nie van die somer nie. Dit is nog ‘n tydjie voor dit gebeur. Nee, ek praat van Oppikoppi “Unknown Brother”....