Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

9Aug/113

Oppikoppi survivors

Oppikoppi Unknown Brother is verby. Dit was poes cool. Daar is geen ander woorde daarvoor nie. Jammer ek het nie meer foto's geneem nie, maar ek was meeste van die festival nie in staat om veel meer te doen as om net nog drank in my keel af gooi nie. Ek wil dankie sê aan Robbies, Posduif, Piel van der Paal, Derrick, Dewald, Eugene, Morne en Wehan vir die befokste en hardste party van my lewe (sover). Al wat ek kan sê is: "Is jy 'n pous of is jy 'n bous?"

Hier is 'n foto van die vuilhonne geneem deur 'n random meisie by Oppikoppi wat nie die foon kon kans gee om te fokus nie. Sy was duidelik nog dronk.

Dan wil ek ook net sê dankie aan ons bure wat rondom ons gekamp het dat julle ons uiterse mal gedrag verdra het plus ons Lamb of God wat kliphard uit ons kamp uit geblêr het soms tot 4 uur die oggend kon hanteer. Julle is amper so cool soos ons. Ek sal meer foto's deur die loop van die week hier opkry.

Soortgelyke gevaaalikhede:

Weird Al en Lady Gaga
Mark Esterhuysen gefire oor hy die waarheid praat
Microsoft se tablet gooi die vinger by sy launch

Posted by Ruan Stix Fourie

3 comments on “Oppikoppi survivors

  1. Alles in die naam van Baal…

  2. Dewald on said:

    Shot bradas was regtig befok!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  3. Skeletor on said:

    Baal het voorsien

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers