Vrydag Bederf dank die gode

Die was ‘n super lang week. Nou is dit darem tyd vir ‘n Vrydag Bederf, fok weet julle almal kort dit.

Ons wil net vir elkeen wat ons podcast die week geluister het sê moerse dankie. Dit is vir ons lekker om die podcast te doen maar as so baie van julle dit luister dan is dit nog meer fun om te doen. Ons weet nie wat ons reg gedoen het die week nie. Voel dus vry om ons te laat weet wat julle gelike het van die week se podcast.

Geniet die naweek en geniet vandag se Vrydag Bederf.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"