Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies Sluit Af

Ha! Julle het gedink ek het vergeet van hierdie week se Stoute Boudjies oor Simone de Kock vir ons kom kuier het! Toe nou nie. Dit is dalk bietjie later as gewoonlik, maar dit is steeds hier. Vandag was ‘n goeie een, nie net het Simone ‘n draai gemaak nie maar Die Antwoord se “Baby’s on Fire” video het vinnig ‘n glimlag op my gesig gesit.

Vir dié van julle wat ons nog nie volg op Twitter nie, doen dit sommer nou by @gevaaalikdotcom. Of as jy meer ‘n Facebook mens is kan jy ons op Facebook vind by die gevaaalik.com Facebook page. Jy sal nie spyt wees nie. Sê sommer vir Robbies geluk met sy verjaarsdag op sy Twitter by @Sventasties. Hy gaan dit nie baie like nie, hahaha.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

by Stix

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *