Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies op ‘n besige Woensdag

Vanoggend het ek nog twee pakkies gaan pos vir ouens wat gevaaalik.com Merch gekoop het. Dankie aan almal wat al ietse gekoop het vir jou of vir ‘n vriend/vriendin. Julle is ysters. Daar is nog net 5 van die Randella Luiperd Beursies oor, so as jy een soek gaan jy moet spring anders gaan jy moet wag tot ons nuwe stock kry. So stuur jou orders na gevaaalikdotcom@gmail.com. Baie ouens het sover sommer ‘n Randella Buffel en Luiperd op een slag gekoop. Dit is ‘n lekker geskenk en Kersfees is om die draai!

Ek en Sven gaan ook later vandag sit om ‘n podcast te record, luuks!

Geniet die week se Stoute Boudjies.

stoute-boudjies-20161019-9

stoute-boudjies-20161019-3

stoute-boudjies-20161019-3

3-verskillende-daggaverkopers

Ons praat met 3 verskillende daggaverkopers oor hoe dit is om ‘n dealer te wees in Suid-Afrika.

stoute-boudjies-20161019

stoute-boudjies-20161019-8

stoute-boudjies-20161019-7

stoute-boudjies-20161019-6

stoute-boudjies-20161019-5

stoute-boudjies-20161019-4

stoute-boudjies-20161019-3

stoute-boudjies-20161019-2

stoute-boudjies-20161019-2

As jy nog nie die Randella Beursies gesien het nie, hier is hoe die Buffel lyk. Stuur jou order na gevaaalikdotcom@gmail.com

randella-beursie-die-buffel-voor-en-agter

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *