Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

22Aug/120

Stoute Boudjies is die perfekte vorm

Dinge gaan op en af. Meeste van die tyd gaan dinge goed, dan so elke nou en dan maak alles jou die moer in. Stoute Boudjies is die een ding wat my altyd laat beter voel. Vir een ding Stoute Boudjies beteken dat dit Woensdag is en die week is halfpad. Die ander ding is dat dit nooit nie lekker is om die Stoute Boudjies vir julle aanmekaar te sit nie. Dit is my favourite ding wat ek doen vir gevaaalik.com elke week met die gevaaalik.com podcast sterk op Stoute Boudjies se hakke.

So kyk noord en geniet die week se Stoute Boudjies.

Soortgelyke gevaaalikhede:

Kate Upton Dans
Vrydag Bederf Sponsored by Jaded Ink
Stoute Boudjies vir die kort week

Posted by Ruan Stix Fourie

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers