Die motorfiets is jou baas

Gister oppad huistoe het ek heel voor by ‘n die verkeerslig gestop en toe lê daar in die middel van die pad ‘n fucked-up motorfiets en ‘n ou wat gelyk het of hy in baie pyn is, baie, baie pyn. Daar het ook ‘n Corsa langs die pad gestaan wat se bonnet fucked was. Ek neem aan die Corsa is die oorsaak van die ou in die middel van die pad se pyn gewees.

Motorfietse is fokken cool, maar as jy dink hulle is enigsins veilig dan glo jy seker ook volhart dat Kurt Darren ‘n musikant is. Anyway ek het die video ook ontdek, klomp ouens wat met motorfietse neer kont. Lyk seer. Ek sal bly by my kar.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"