Stoute Boudjies hoo-ha
Nog ‘n versameling Stoute Boudjies. Die klas van ding waarvoor jy al heeldag sit en wag. Iets om jou te laat glimlag. Daardie stupid grin wat jy kry as jy iets sien waarvan jy hou. Stuur gerus jou Stoute Boudjies submissions na gevaaalikdotcom@gmail.com. Luuks.
Geniet die week se Stoute Boudjies.
Dit is weer daardie tyd van die jaar, gevaaalik.com se hosting moet betaal word. Dit kos $179.40 vir die jaar se hosting. Of R2100 +/-. Ek kan regtig nie aanhou om die “bill te flip” vir die website se hosting nie, en die jaar is ek geflip. Ek kan dus nie die hosting betaal nie. Daarom die advertensies soos hierdie hier onder. Ek weet die ads is kak, maar ek hoop dat die klieks op hierdie ads sal kan help om te betaal vir die hosting van die site. Druk asseblief daardie muis knoppie oor ‘n advertensie of twee as jy gevaaalik.com like en in die toekoms wil sien. As jy wil ondersteun, kan jy hier ook uithelp. Sien dit as ‘n digitale fist bump.
Anders, as jy ‘n besigheid het wat jy wil adverteer aan die gevaaalik.com gehoor (so rofweg 20 000 mense ‘n maand wat die site besoek) kontak my en ons maak ‘n plan.