Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Kaapstad more is ek in jou – Stoute Boudjies

First things first: Help asb vir ons om Reignwolf in Suid-Afrika te kry. Lees hier vir details: Reignwolf come to South Africa!

More oggenend land ek in Kaapstad. Die eerste keer wat die moderstad my sien sedert gevaaalik.com die daglig gesien het vir die eerste keer. Ek gaan my bes probeer om gevaaalik.com aan te hou update terwyl ek daar is, maar ek belowe niks. As daar enige van julle gevaaalike lesers is wat miskien ‘n bier wil drink, laat weet my via Twitter by @gevaaalikdotcom of los ‘n comment. Nee, jy kan nie my nommer kry nie. Miskien kan ons ‘n lekker gevaaalik.com get together reël. Daar is reeds so paar mense wat ek gaan ontmoet vir so paar drankies, so ons kan dit seker net so wel ‘n party maak.

Kaapstad, check julle more. Geniet die week se Stoute Boudjies.

Stoute Boudjies 20140212 (2)

Stoute Boudjies 20140212 (3)

Stoute Boudjies 20140212 (4)

Stoute Boudjies 20140212 (5)

Stoute Boudjies 20140212 (6)

Stoute Boudjies 20140212 (7)

Stoute Boudjies 20140212 (8)

Stoute Boudjies 20140212 (9)

Stoute Boudjies 20140212 (10)

Stoute Boudjies 20140212 (11)

Stoute Boudjies 20140212

You may also like...

1 Response

  1. Johan says:

    Goeie ding, daai dash in die heading.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *