Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Backlog Vrydag Bederf

Hierdie is besig om a patroon te word en ek moet ‘n manier kry om uit hierdie patroon te breek. Enige idees van julle kant af hoe ek weer die Vrydag Bederf op ‘n Vrydag kan laat begin verskyn op gevaaalik.com? Ek is oop tot voorstelle.

In ander nuus, ek het darem Vrydag ‘n nuwe t-shirt van die grond af gekry. Party mense noem dit Suid-Afrika se nuutste meme, ander noem dit “daai onnosel teef van SARS”. Either way, dit sorg vir ‘n baie snaakse t-shirt so maak seker jy kry protection vir jouself.

Geniet laasweek se Vrydag Bederf.

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *