Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Snor idees vir Snorgustus

Die naweek is verby. Die Springbokke het weer verloor. Almal sê: “Tenminst het hulle beter gespeel.” Ek sê: “Verloor is verloor.” Maar dit is Maandag, defnitief nie die lekkerste dag van die week nie so ek is dalk net so bietjie negatief. Maar ek kyk noord en fok voort na Snorgustus 2011.

Ja Snorgustus is om die draai. Ek weet van die manne groei al vir ‘n rukkie aan daardie snorre. As jy so bietjie inspirasie kort vir jou snor dan is jy op die regte plek. Hier is so paar foto’s om jou te help. Onthou daar gaan ‘n special op bier wees vanaf 11:00 (wanner ons begin party) tot 18:00, slegs R12 vir ‘n bier. Dan vanaf 18:00 tot 21:00 ‘n special op Jagermeister, net R14 per shot. Daar gaan drie Klipdrift hampers en drie Jagermeister hampers wees om te wen deur die loop van die party. 27 Augustus 2011 gaan verseker een wees om te onthou (of vergeet, afhangende van hoe gesuip ons raak).

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *