Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Die mees metal Shepherd’s Pie resep ooit

Linzey Rae is die vocalist vir ‘n band met die naam The Anchor. Ek ken hulle glad nie, want ek is nie ‘n moerse metalcore fan nie. Ek kan verseker vir jou sê dat toe ek vir Linzey die eerste keer in die video het ek glad nie verwag wat toe gebeur het nie.

Metal Sheperd's Pie

Linzey Rae het ‘n stem aan haar, ‘n skree stem! En sy gebruik dit in die video hier onder perfectly om ‘n Shepherd’s Pie resep metal as fuck te maak. Die song is beskikbaar op The Anchor se bandcamp page. Enige geld wat hulle van die song af maak gaan na die recovery fund van The Ghost Inside, na hulle busongeluk.

Hierdie video is die perfekte voorbeeld van hoekom ek die internet love!

I chose to make Sheperd’s PIIIEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEE!

You may also like...

1 Response

  1. Cousin Kyuss says:

    Fuck dis awesome

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *