Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies en die man-flu

Ek was lanklaas so siek dat ek nie krag gehad het om op te staan nie. Vir die laaste drie dae het dit vir my baie gevoel of ek op die drumpel van die dood staan. Soos ek hier sit voel ek steeds kak en al is zol nou shap vir persoonlike gebruik, sien ek nie kans vir eers ‘n bietjie boom nie. Die lyf soek net Corenza C, iets om my koors te breek en my bed. Net jammer dat wanneer jy vir jouself werk is daar nie siekverlof nie.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Loading…

Nou dat boom amper wettig is, kry vir jou ‘n Superhigh hempie. Minder kontroversieel as wat dit laasweek was, maar steeds ‘n great manier om met Superdry-yuppies te spot.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *