Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

16Dec/110

Rinus bring die Christmas spirit

Hier by gevaaalik.com is ons groot fans van Rinus, die Rebecca Black van Nederland... Of so iets.

Anyway, hier is Rinus met sy nuutste hit - in Engels. Gelukkig is sy awesome back-up dancer met haar groot verskeidenheid moves ook weer daar. So moenie sê gevaaalik.com bring nie ook die Christmas spirit nie. Al is dit deur middel van songs met lyrics soos "Hey, hi, ho! I need my balls today!"

Soortgelyke gevaaalikhede:

Check wat verkoop hulle by die verkeersligte deesdae
Wolvemobile, die Batmobile van Snordorp
Die kommin "Flooze" is kompetisie vir Rinus

Posted by Joe

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers