Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede, waar is my verstand?

My verstand gaan my Donderdag verlaat. Ek weet, vir meeste van julle lyk dit seker of ek lankal van my verstand af is. Die keer is dit letterlik, soortvan. My verstandtande kom uit. Ek gaan nie probeer voorspel wat gaan gebeur hier op gevaaalik.com terwyl ek op voorgeskrewe drug is nie. Your guess is as good as mine. Check maar in so van tyd tot tyd. Of volg gevaaalikdotcom op Instagram, miskien sien jy iets daar.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

As jy die banner hier onder click kan jy gratis aflewering van af Cape Ape wanneer jy enige sade koop. Die lente is hier, tyd om bietjie iets in die tuin te groei, is dit nie?

GVLK hemde is nou beskikbaar net op komedie.co.za

Wanneer laas was jy by ‘n Afrikaanse stand-up comedy show? Nog nooit, dan is Laaste Lag die show vir jou. Dit gebeur 28 September 2019 by Cafe Barcelona in Pretoria. Kaartjies is nou beskikbaar by iTickets vir R65 elk.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *