Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede en iets oor Biffy Clyro

Musiek smaak is subjective, ek het daardie onderwerp mooi gecover hier. Tog beteken dit nie dat ek van alles moet hou nie, veral nie omdat ‘n spul ander mense daarvan hou nie, case in point: Biffy Clyro, Taylor Swift, Justin Bieber en die ANC.

Dit is reg, ek like nie Biffy Clyro nie, so sue me. Ek is nog nooit een gewees vir musiek wat gaan oor verlore liefde en ander emosionele stront nie. Juis vir daardie rede dat ek ook nie van Bullet for my Valentine hou nie. Biffy Clyro en BFMV val vir my in dieselfde kategorie: Teem en neul musiek. Nou, voor jy opgewonde raak (want na my tweet vanoggend is dit duidelik dat Biffy Clyro se fans nie kritiek van hulle idols so goed hanteer nie, al dryf ek net die spot) ek het al na Biffy probeer luister en nee, ek gaan nie na hulle nuwe album luister nie.

Ek hou van Metallica, Lamb of God, Slipknot, Nirvana, Tool, Rage Against the Machine en vele meer. Ek is seker daar sal iets wees wat ek like, wat jy nie like nie. Ek gaan jou nie try oortuig om te luister na wat ek like nie, ek doen eerder die Random Gevaaalikhede. Doen jy jou ding, en los my laat ek Biffy Clyro nie like nie, in vrede, toe.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede en sommer bietjie Metallica ook.

Random Gevaaalikhede 20160711 (2)

Dankie vir almal wat comments los op die site. Dit help dat ons vir mense kan wys mense kom na gevaaalik.com toe. Doen ons net ‘n guns en moet asseblief nie kom bedel in die comments nie, dit is gross. As jy nie geld het nie, kanseleer jou internet en raak ontslae van jou selfoon, stap een na meer geld hê. As jy ‘n groter weergawe van die bedel-comment wil sien, click net op die foto.

Random Gevaaalikhede 20160711 (2)

Random Gevaaalikhede 20160711 (3)

Random Gevaaalikhede 20160711 (6)

Ons speel Pokemon Go sodat jy nie hoef nie. Lees daaroor hier.

Pokemon Go is shit

Random Gevaaalikhede 20160711 (9)

Random Gevaaalikhede 20160711 (11)

Random Gevaaalikhede 20160711

Random Gevaaalikhede 20160711 (4)

Random Gevaaalikhede 20160711 (5)

Ons nuwe podcast episode is beskikbaar, hier.

Gevaaalik Podcast #75 - Bondage

Random Gevaaalikhede 20160711 (7)

Wanneer jy dit sien, gaan jy wonder hoekom iemand dit in die foto in ge-Photoshop het.

Random Gevaaalikhede 20160711 (8)

Random Gevaaalikhede 20160711 (10)

Ons gaan Kruger Park toe, en dit alles begin hier, met die Kruger Park Disdagram.

Wild dogs in Kruger national Park

Random Gevaaalikhede 20160711

Jy kan die Stoute Boudjies hier vind.

You may also like...

4 Responses

  1. Vannhh says:

    Fok, ek het wragtig daai dude wat plank gemis! Vir interessantheid, daai chick se naam is Kasia. Hoe weet ek dit? Reasons

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Vannhh: Dit sou vreemd gewees het as jy hom nie gemis het nie. Kasia, ek vermoed sy is ‘n adult entertainer.

  3. Vannhh says:

    @Stix Hierso is haar Facebook page: https://www.facebook.com/Teen-Kasia-131561603566314/

    Het haar ontdek op n heel onskuldige pic en gedog sy is net n gewone model. Imagine my surprise.

  4. Ruan Stix Fourie says:

    @Vannhh: Sover het 27 mense al daardie link na haar Facebook page geclick wat jy gelos het in jou vorige comment. Ek dink dit is veilig om te sê dat ek en jy nie die enigste twee is wat nuuskierig is oor haar nie. Hahaha

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *