Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Queens of the Stone Age – Feel Good Hit of the Summer

“Nicotine, Valium, Vicodin, Marijuana, Ecstasy and Alcohol, C-c-c-c-c-cocaine!” Klink soos my medisynekabinet op ‘n goeie dag, of dit klink soos ‘n party. Wat dit eintlik is, is die eerste lirieke wat jy sal hoor uit Queens of the Stone Age se classic song “Feel Good Hit of the Summer”. Die song kom van die Queens of the Stone Age se tweede album af Rated R (R140 van kalahari.com af). Dit was die tweede single vanaf die ongelooflike cool album.

Feel Good Hit of the Summer

Hoe ek wens my lessenaar het tans gelyk

Ek het nou die dag die volgende getweet: “Het Queens of the Stone Age al ooit ‘n slegte album gemaak? Nope.” Elke reply wat ek gekry het, het 200% met my saam gestem. Queens of the Stone Age bly maar net een van die beste bands wat daar is. Kom ons begin die Maandag reg, met die “Feel Good Hit of the Summer” en onthou kids, drugs are bad mkay!

You may also like...

3 Responses

  1. October 14, 2013

    […] ons die week met die Random Gevaaalikhede. Eintlik was die eerste post van die week die post met "Feel Good Hit of the Summer" van Queens of the Stone Age, maar jy verstaan wat ek bedoel. Eintlik nie, want ek babbel net om julle nog iets te gee om te […]

  2. December 10, 2013

    […] noem hulle een van my favourites vir 'n rede. Hulle het nog nooit 'n kak album gemaak nie. Alle van Rated R tot by …Like Clockwork is almal great albums. As jy vir jou so paar Queens of the Stone Age […]

  3. January 14, 2015

    […] daar nie regtig veel is om te doen anders as meth en vrek van die hitte nie. Toe begin Josh Homme (Queens of the Stone Age) en sy vriende maar 'n band, sleep 'n generator uit na die middel van die woestyd en fokken jam […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *