Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

POWER BALANCE…wat n klomp kak!!!!!!

Jis Jis mense. Ek kon nie help om op te merk dat daar n nuwe tendens onder ons land se jongmense is nie. Elke tweede ou op straat loop met n fokken stuk rubber om sy arm. Nie net lyk dit kak nie maar die ouens glo ook dat dit hulle beter sportsmanne sal maak.

My response op dit: “aaaaaaaaaaaaaaaaaaahahahahahahahahahahahahahahahaha”

Watse fokken idioot/ moroon/ gemors/ robbies glo dat ‘n stuk rubber met ‘n hologram hom eweskielik beter in sports aktiwiteite gaan maak. Twee woorde “Mind fuck” ! Ja jy hoor reg tjom, as jy so bandjie dra is jy deur die korporatiewe gemeenskap ge-ass rape !! Ek was op een van die produkte se website hulle beweer en ek quote:

“Power Balance is based on the idea of optimizing the body’s natural energy flow, similar to concepts behind many Eastern philosophies. The hologram in Power Balance is designed to resonate with and respond to the natural energy field of the body.”

WAT N KLOMP KAK!!

Mense beweer nou eweskielik dat hulle beter golf speel, beter boul ens. Snaakste van alles is, die zeffers dink dit laat hulle beter baklei. (Weereens ek kan nie my lag inhou nie). So twee weke terug staan ek in “Jan maak n jol”, ek sien so vet fok met brannewyn wange en ‘n Powerbalance band om sy gewrig. Ek stap toe na die mannetjie toe en vra hom hoekom hy dit dra. Die ou het duidelik nie pelle nie want na n uur se verduideliking van hoe goed die bandjie hom ander mense laat bliksem wou ek myself hang!

Dit lyk soos fokken lucky packet horlosies, check it!
Ek paste gou nog ‘n quote wat ek van die site af getrek het:

“Power Balance is Performance Technology designed to work with your body’s natural energy field. Founded by athletes, Power Balance is a favorite among elite athletes for whom balance, strength and flexibility are important.”

Nou ja, een vraag: Het jy al ooit n slim atleet gesien of ontmoet, NEE !!! Ek het n paar idees vir hierdie maatskappy, dalk kan hulle hierdie produkte ook bemark en dom mense nog meer befok:
1.Zuma showerhead: n stortkop wat mense genees van Aids
2.Aids beetroot and Garlic shake: n groente smoothie wat mense ook genees wat HIV positief is.
3.Nationalize everything board game: Monopoly se sales sal ingedrang wees.

Mense asb, moenie dat ander mense julle so befok nie, daai bandjie werk nie,dit sal nooit werk nie. Sportsterre oefen vir jarre, hoe gaan n magneet jou laat perform soos n pro wat sy hele lewe toegewy het aan n sport soort. Dis all in the mind. Haal daai stuk rubber met die hologram van jou arm af en gaan aan met jou lewe. Jy is nie fokken superman a.g.v. ‘n magneet wat jy om jou gewrig dra nie, jys net n doos, ‘n groot doos.


As jy dink hierdie ou lyk cool gaan koop gerus vir jou een!

Hou die knee reguit en die moves gevaaalik !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

You may also like...

1 Response

  1. gideon says:

    Ja maar ongelukkig is daar ook dinge soos trend, fad en fashion.
    Alhoewel mense die shit nie glo nie, is dit nog steeds cool om gesien word daarmee. So die issue is eintlik die skaap mentaliteit en die bemarkers van hierdie silly shit buit dit ten volle uit. Meeste mense is eintlik bang of stupid.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *