Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Kan ons van voor af begin met Random Gevaaalikhede?

Ek weet, laasweek se Stoute Boudjies en Vrydag Bederf is missing. Ek verdrink soms, al was ek maande laas al fisies kop onder water gewees. Dit is meer die tipe verdrink wat jy doen wanneer jy nie by alles uitkom nie. Dit is hartseer, en dit is moeilik maar darem werk ek daaraan. Ek gaan die week probeer om alles weer reg te doen, soos my podcast en jou weeklikse fix van Random Gevaaalikhede, Stoute Boudjies en Vrydag Bederf.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

As ek jy was het ek nou sade gekoop, en sommer free delivery gekry by Cape Ape Seeds.

Koop official GVLK hempies net op komedie.co.za

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *