Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

10Oct/113

Ek soek die kuns vir my huis

Elke nou en dan op die wêreld wye interwebs strompel mens op iets af wat jy graag sal wil hê. Met van julle ouens wat so rond dwaal op die Russian Mail Order Bride sites en porn sites gebeur dit seker nogal baie.

Ek het op iets af gekom wat ek graag sal wil hê. Nee dit is nie 'n pornstar om my penis te polletoer nie. Van julle sal weet dat ek hou van comics en superhero's en die klas van dinge. Weereens nie net as die Superhero op 'n girl se hemp of onderklere is nie. Ek like die Superhero flieks en nadat ek X-men First Class en Green latern gekyk het, het ek die internet deur gedwaal opsoek na nog comic goed.

Toe kom ek op die af: Christopher Uminga is 'n ou wat Superhero's teken maar nie soos jou standaard Superhero's nie. Hier is so paar van sy Superhero sketse of paintings.

Soortgelyke gevaaalikhede:

Prince of Persia - Back to basics vir die iPad release
GTA IV review deur Zero Punctuation
Rocksmith - Guitar Hero vir mans

Posted by Ruan Stix Fourie

Filed under: Geek Leave a comment

3 comments on “Ek soek die kuns vir my huis

  1. RuanHaHa on said:

    Dude, Dis befok… Die Joker cartoons is die coolste

  2. Yeah man. Ek like die Dark Knight joker die meeste. Fokken cool.

  3. NCJackal on said:

    Amen to that! Die joker rock!!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers