Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Nuwe jaar, nuwe Vrydag Bederf

Right, reg vir 2018. Ek het baie planne wat ek in die mou voer die jaar. gevaaalik.com gaan aanhou met die Random Gevaaalikhede, die Vrydag Bederf en die Stoute Boudjies. Hier en daar sal jy ook ander dinge sien. Dankie vir die van julle wat die ads (as jy tot heel onder scroll sal jy dit sien) click. Dankie vir die wat die post share en dankie vir die comment en emails stuur.

Dankie ook as jy die site al ooit ondersteun het deur van jou hard earned cash vir my te gee. Ek het al moer baie geleer van gevaaalik.com doen die laaste 7 jaar en ek leer steeds. Niks van dit sou moontlik gewees het sonder julle nie.

Geniet die Vrydag Bederf en sterkte vir 2018.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *