Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Nog cool Queens of the Stone Age video’s

Terwyl ek nou op die Queens of the Stone Age trein is, is daar nog twee video’s wat ek vir julle moet wys van hulle. Ok, die een video is nie van hulle nie, maar eintlik ‘n gevaaalike dame wat dromme speel saam met een van hulle songs. Queens of the Stone Age is verseker een van my gunsteling bands en daarom is ek baie opgewonde oor die nuwe album …Like Clockwork.

Ok, eerste het ons ‘n video van Meytal Cohen wat dromme speel saam met “No One Knows” van, you guessed it, Queens of the Stone Age. Dave Grohl het actually die drums gedoen vir die hele album waarvanaf “No One Knows” kom. Songs for the Deaf is ongelooflik gewees en Dave Grohl se drumming het verseker iets daarmee te doen. Dave Grohl is terug op die dromme vir …Like Clockwork.

Meytal Cohen Queens of the Stone Age cover

Wat die video so cool maak is twee goed: 1) Meytal Cohen is ‘n hot chick wat dromme speel. 2) Dit is cool om te sien hoe die hele song gedrum word, want Dave Grohl het ‘n baie unieke drums style. Check die video.

Die tweede video is Queens of the Stone Age met Eddie Vedder wat saam “Little Sister” speel by Lallapalooza Brazil. Eddie Vedder is een van die beste vocalists wat daar is en sy band Pearl Jam, is ook awesome. Eddie speel cow bell en doen backing vocals.

Little Sister with Eddie Vedder

Jirre, dink net Pearl Jam, Queens of the Stone Age en Lamb of God op dieselfde bill kom Suid-Afrika toe. Hoeveel sal jy betaal vir daardie show?

You may also like...

2 Responses

  1. pisgesig says:

    Grohl is die beste drummer in my leeftyd(IMHO)

  1. May 29, 2013

    […] is een van die songs wat van Into the Wild se sountrack af gekom het. Eddie Vedder het maar 'n way with words as dit kom by sy lirieke. Ek stel voor jy vat 4 minute uit jou dag en […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *