Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Na agtuur Stoute Boudjies

Toe ek ‘n kind was moes ek agtuur in die bed gewees het. Soms was ek gelukkig en kon ek wakker bly om die nuus en weer te kyk. In die vroë lente het ek altyd my vingers gekruis gehad vir 24 grade celcius of op, want dan kon ek ‘n kortbroek aantrek skool toe. Ook, geen skoene.

Deesdae jaag ek soos ‘n mal ding rond om dinge gedoen te kry. Soms is van die dinge bietjie laat, soos met die week se Stoute Boudjies. Dit is meestal oor die Oppikoppi 2015 stukkie nie heeltemal beplan was nie.

Geniet die week se na agtuur Stoute Boudjies.

Stoute Boudjies 20150429 (2)

Stoute Boudjies 20150429 (3)

Stoute Boudjies 20150429 (4)

Stoute Boudjies 20150429 (5)

Stoute Boudjies 20150429 (6)

Stoute Boudjies 20150429 (7)

Stoute Boudjies 20150429 (8)

Stoute Boudjies 20150429 (9)

Stoute Boudjies 20150429

Stoute Boudjies 20150429

 

You may also like...

1 Response

  1. pisgesig says:

    Wow – verseker die beste nog! Die Nintendo boudjies is epic.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *