Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

28Sep/124

Miley Cyrus Sex Tape uit op die interwebs

Miley Cyrus doen deesdae alles wat sy kan om haar pappa af te pis en haar Hanna Montana image te verloor. So rukkie terug het sy haar hare baie vreemd gesny en sy het ook die besluit geneem om al hoe minder klere aan te trek.

Vandag is die internet vol rumors dat Miley dalk 'n sex tape het wat "geleak" het op die interwebs. Sal dit die moeite werd wees om vir Miley te sien in aksie? Of gaan dit so boring soos "One Night in Paris" wees van Paris Hilton? Gaan dit regtig Miley in die sex tape wees of net iemand wat baie soos sy lyk?

Iets sê vir my Miley Cyrus het regtig 'n sex tape. As jy 'n link na die sex tape het los dit in die comments hier onders sodat die res van ons self kan besluit of dit regtig Miley is of nie.

Soortgelyke gevaaalikhede:

Valentines Day Serenade Hulp
Wen R50 000 met Sing 'it 2012
RAMfest Johannesburg 2013

Posted by Ruan Stix Fourie

4 comments on “Miley Cyrus Sex Tape uit op die interwebs

  1. Adrian Kirsten on said:

    traaidmark.com/images/important.html <– link na sextape

  2. SexyTime on said:

    Goeie fok nee! Jissis ekt nou amper ‘n hartaanval gekry. Dankie vir fokol Adrian.

  3. Gelukkig ken ek Adrian se streke

  4. Jys n fokker Adrian, gelukkig het jy my al gevang. Ek dink die is funny tho’ [http://www.youtube.com/watch?v=c_-CK75NFTM&feature=related]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers