Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Marshall Fridge

Net toe ek dink daar is niks oor om met julle te deel nie, toe kom ek af op die Marshall Fridge. Ek soek so ‘n yskas vir my man-cave. Langs my poker-tafel en pool-tafel. As jy nou vir jou so ‘n yskas bestel sal hy eers 1 Oktober 2012 op ‘n vliegtuig gesit word om na jou toe te kom, maar ek dink as jy hom eers gekry het sal die hele gewag die moeite werd wees. Vir meer info en om een te wen gaan kyk hier.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *