Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Maandag Bederf want Vrydag het geslaap

Maandag Bederf vir die eerste keer ooit. Ook maar net omdat ek dit die Maandag Bederf noem. Dit is eintlik net ‘n Vrydag Bederf, op ‘n Maandag en daardie het jy verseker al van te vore gesien.

Wat’s nuut? Nie veel nie? Geniet dan die Maandag (Vrydag) Bederf.

Daily Dish is die diens wat vars bestandele en resepte kaarte weekliks by jou huis aflewer sodat jy vier heerlike, gesonde maaltye self kan maak elke week. Niks tyd mors in winkels nie, niks goed wat vrot word in jou yskas nie en R250 vir alle gevaaalik.com lesers as hulle gaan na dailydish.co.za/gevaaalik

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *