Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Luke Watson kruip gat! Dis te laat jou KONT!

Goeie fokkit. Net as jy dink jy het alles beleef kom daar een of ander kont en poes jou met ‘n verbasende klap soos ‘n meisie wat jou ses maande na ‘n one night stand bel en se sy is preggies.

LUKE FOKKEN WATSON! and I quote: “I now understand why so many people in South Africa didn’t like me.” Ons like jou nogsteeds nie jou gemors. Ons sal jou ook nooit like nie. Jy is die ou wat gese het die Springbok trui maak jou naar en jy wil op die Springbok trui kots. Fok jou. Jy en al die ander suurkonte wat die kak se oor Suid-Afrika kan fokof en weg bly, ons gaan jou nie mis nie en nog minder verstaan.

Ek moet bieg, ek voel baie sterk oor hierdie saak. Na ek die artiekel gelees het op news24 vanoggend het my bloed dadelik begin kook. Ek dink Luke se rugbyklub daar in Engeland (wat uigevind het hy is gay en verkrag tap dancing midgets) het seker vir hom gese hy kan nou maar fokof aan einde van die seisoen en nou is Suid Afrika se rugbyunies ewe skielik weer goed genoeg. Nou begin hy gat kruip en se hy was ‘n “political pawn” en dat hy eintlik goeie intensies gehad het. Oh ja Luke, ons het vergeet, iemand het jou forseer om al daai kak te praat, iemand het n geweer teen jou kop gehou! Wel fok hom en sy fokken ponde, fok sokker asook die regering! My pa het my van kleins af geleer: “‘n Poes sal altyd ‘n poes wees, maak nie saak hoe jy na hom kyk nie.” Wel pa ek stem 100% saam. Luke Watson was gister ‘n poes en hy sal vir die res van sy lewe ‘n poes bly, maak nie saak hoe mens na hom kyk nie. Hy en sy pa kan gerus fokkof en n rugby/tap dancing akademie in een of ander Afrika staat gaan oopmaak.

Wel ek hoop en bid dat die poesbek nooit ooit weer sal tuis voel in SA nie. Ek bid ook dat hy nooit weer in SA sal rugby speel nie. Maar met die dom etters wat vandag agter ons rugby spanne sit weet mens seker nooit. Ons kan net hoop!

You may also like...

2 Responses

  1. Ace says:

    Fokof, jou poepol. Jy’s die poes.

  2. John says:

    Jou ma se

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *