Malema word in die bek geruk
Gister het die gelykheidshof beslis dat die woorde “skiet die boer” (wat die ongepoetste en ongemanierde Julius Malema so gereeld gebruik) geklasifiseer word as haatspraak. Can I get a fucking hooray? Ek wonder hoekom...