Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Kry jou kaartjie en Stoute Boudjies

4 Mei 2018 word die kaartjies getrek om te sien wie wen die ‘Gevaaalik op ‘n dansbaan’ hamper ter waarde van R1729. Jy kan nou nog jou raffle kaartjie koop om deel te wees van die trekking om te wen. Wat is alles in die hamper? Twee gevaaalik.com T-shirts, ‘n Randella Beursie, Jack Parow se Africa 4 Beginners album, ‘n bottel tequila en ‘n awesome horlosie van Bewell SA. Al die geld wat ek insamel met die verkope van kaartjies gaan om gevaaalik.com se hosting vir die jaar te betaal.Die hosting kos R2100 vir die jaar en om daardie target te maak moet ek 70 kaartjies in totaal verkoop. Gelukkig kan jy soveel kaartjies koop as wat jy wil!

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Loading…

As jy wil aanhou om Stoute Boudjies elke Woensdag te check, of die Random Gevaaalikhede, of die Vrydag Bederf, of enige deel van gevaaalik.com vir ten minste nog ‘n jaar koop asb ‘n raffle ticket! Sien dit as ‘n investment om jou gunsteling Afrikaanse website aan die gang te hou en dan staan jy ‘n kans om iets cool ook te kry daarvoor! As jy nie ‘n raffle ticket wil koop nie, klik asseblief op so paar van die ads wat jy sien hier rondom die site, soos as jy tot heel onder op die page scroll nou. daai ads.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *