Jenna Rose, popster in die skadu van Rebecca Black

Ontmoet vir Jenna Rose. Sy is soos Rebecca Black en Clarise (baie desperaat) en ook soos Skouspel (baie kommin). Sy is wel nie so bekend nie.

Haar video is ‘n ware aanslag op die sintuie (dis asof iemand kak en gebreekte glas deur mens se ore forseer terwyl hulle ook asyn op jou oogballe drup), maar dit is beslis ‘n goeie opvoedkundige voorbeeld van hoe ‘n mens Auto-Tune heeltemal in oormaat kan aanwend. Die feit dat die beligting beter is as wat die geval was met Rebecca Black se “Friday” is ongelukkig nie genoeg om die feit te versteek dat Jenna Rose ‘n totale fuckwit is nie.

Happy watching!

http://www.youtube.com/watch?v=7gIKV90YOIk

You may also like...

5 Responses

  1. Ernest says:

    my brain are now splattered all over the wall…

  2. Njarfie says:

    Dink hulle moet braces dra en nie jeanth nie

  3. Slutfucker says:

    Goeie fok ou !

  4. Stols says:

    Maak dood met vuur en begrawe dadelik…

  1. August 31, 2012

    […] Joe ons oordromme permanente skade aangedoen het met sy vorige post het ek dit goed gedink om bietjie die haat wat daardie video in my wakker gemaak het weg te blaas […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *