Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Hoe was jou naweek? Podcast – 2019-10-29

Elke nou en dan kry ek my dinge agtermekaar met iets. My podcast is die laaste 7 weke die gelukkige wenner en ek kry vir een of ander rede dit reg om elke week ‘n episode uit te sit. In hierdie episode van Hoe was jou naweek? praat ek weer oor die naweek se rugby kyk, die sogenaamde satanisme van ‘n kind wat prentjies teken, en oor ‘n website wat gaan oor vloek.

Soos alle goeie podcasts is my podcast op al die bekendste podcast plekke om te luister. So tune in. Stuur vir my ‘n email en ek lees dit sommer op die volgende episode, wat ek elke Maandag opneem.

Waar kan jy Afrikaanse podcast “Hoe was jou naweek?” luister?

Jy kan ook net op watter podcast app jy ookal gebruik gaan soek vir “Hoe was jou naweek?” en dan sal jy die podcast kry. Bonus punte vir die van julle wat die podcast gaan rate en review op iTunes en Apple Podcast.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *