Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

gevaaalik.comedy #50 Two Point Ou

Ek het opgefok, laasweek se podcast episode was eintlik #49. Ek sal dit gaan reg maak nog. Dus kry jy nou gevaaalik.comedy #50 – Two point Ou.

gevaaalik.comedy Podcast #50 - Two Point Ou

In die week se episode praat ons oor komete wat die aarde kan verwoes en die komeet wat 31 Oktober baie naby aan die aarde verby is. Ons praat oor #FeesMustFall en die nuwe generasie wat begin opstaan teen die mongole wat in beheer is van ons land. Sven vertel ‘n storie van ouens wat hulle wou vermoor, vir geen rede en ons praat oor of dit ‘n goeie ding is om ‘n vuurwapen te besit.

Dankie aan almal wat subscribe aan ons podcast op iTunes en dankie vir die ratings en review. Dankie vir die wat comments los en laat hoor van hulself en ook dankie aan die van julle wat net luister en julle vriende vertel daarvan. Ons sien letterlik elke week meer mense luister. Die song aan die begin van die episode is Clutch – Quick Death In Texas.

Geniet die gevaaalik.comedy podcast.

You may also like...

2 Responses

  1. December 3, 2015

    […] Vir nou, stel ek voor jy geniet die week se Stoute Boudjies terwyl jy begin luister na die nuutste episode van ons podcast. […]

  2. December 3, 2015

    […] vir al die support van ons podcast! Ons is nogsteeds in die New & Noteworthy, nou al vir meer as ‘n week. Dankie vir almal […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *