Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Hoe om nie jou boot te ry nie

Maande terug het ek onder aan ‘n Vrydag Bederf die snaakse .gif gedeel. Vandag het iemand die video onder my aandag gebring. Die is nou ‘n great voorbeeld van ‘n ou wat probeer showoff wees voor girls in bikini’s. Die feit van die saak is as jy showoff probeer wees dan gaan jy soos ‘n doos lyk, elke keer. In die geval lyk hy nie net soos ‘n doos nie, hy het ‘n hele paar mense lekker seer gemaak. Gelukkig is dit snaaks vir die res van ons.

You may also like...

1 Response

  1. pisgesig says:

    ‘n Classic. Ek kry die people in die agterste ry jammer.
    Die doos wat bestuur het, het die ligste afgekom…doos.
    Die chick in die pink ‘kini het verseker haar nek versuit – geen blowjobs vir die doos nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *