Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Help met groot besluite en sien die Random Gevaaalikhede

As jy nog nie geweet het nie, daar is cool GVLK (gevaaalik) hemde op komedie.co.za. Ek is besig om te werk aan nuwe ontwerpe vir die nuwe GVLK hemde en ek vermoed dat jou smaak beter is as wat my smaak is. Daarom gaan ek jou vra om my te help kies watter ontwerp word volgende gemaak. Kyk net na die prentjie met die drien ontwerpe op hier onder en los dan ‘n comment wat sê of jy meer van A, B of C hou.

Ek is nie ‘n designer nie, so hierdie is mock-ups wat ek gemaak het sodat ‘n regte designer net die idee kan kry van hoe die hemp se ontwerp moet lyk. Dus sal die eindproduk anders beter lyk as wat jy hier sien. Dankie vir jou hulp.

Geniet die Random Gevaaalikhede.

Iets sê vir my jy is opsoek na Stoute Boudjies.

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *