GWAR – Carry On Wayward Son van Kansas

GWAR

“Carry on Wayward Son” is ‘n great song wat weer lewe gekry het na dit op die series Supernatural verskyn het. GWAR is ‘n “a satirical heavy metal band”. Hulle is bekend vir hulle obscene lyrics en Lordi-like costumes. Hier cover GWAR Kansas se “Carry on Wayward Son” en ek dink dit is awesome. Wat dink jy?

You may also like...

4 Responses

  1. Lina says:

    Dis ‘n solid rape.

  2. pisgesig says:

    Supernatural is supa kewl

  3. Crusty says:

    I dunno. Does not translate well

  4. Jou MA says:

    Gwar het al bestaan toe lordi nog gewonder het of hulle ‘n band gaan begin 😛

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *