Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Groet jou kantoor met Vrydag Bederf

Daai ou saam met wie jy koffie drink en ‘n rokie maak in die oggend as jy by die kantoor aankom. Miskien die dudes saam met wie jy lunch gaan vreet waar julle ‘n vinnige biertjie inwerk sonder dat die baas weet. Die groep mense saam met wie jy direk na werk na die naaste watergat ry en begin brannas specials koop. Kies enige een van daardie mense en stuur vir hulle hierdie gou in ‘n email:

Middag kollega,

Ek wou net vir jou sê jy moet ‘n lekker naweek hê. Hier is ‘n link wat ek dink gepas is om die week mee af te sluit: http://x5s.c11.mytemp.website/groet-jou-kantoor-met-vrydag-bederf

Cheers vir eers,

(Jou naampie hier)

Dankie dat jy die Vrydag Bederf deel. Geniet die een!

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *