2Feb/120
Smodcast se Smod Co Cartoon
As jy nie regtig in die podcast ding in is nie gaan jy nie weet van Smodcast nie. Al luister jy podcasts is daar 'n goeie kans dat jy nie weet van Smodcast nie. Smodcast is Kevin Smith en Scott Mosier se podcast. Steve Stark maak cartoons van die podcast en dit is snaaks. In hierdie episode praat hulle van Harry Potter. Check die video hier onder.
Soortgelyke gevaaalikhede:
Rule #3 of Fight Club
Die cheerleader, die zombies, en die kettingsaag
Grand Theft Auto V nuwe screen-shots verskyn

Pingback: Jay & Silent Bob's Super Groovy Cartoon Movie - Official Trailer | Gevaaalik.com