Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

19Jul/121

Gifs is een van die internet se wonderwerke

Die internet is vol cool goed, jy moet net hard genoeg soek. Gelukkig as jy elke dag 'n draai kom maak hier by gevaaalik.com dan kry jy 'n groot deel van die cool goed alles op een plek, net hier by gevaaalik.com. Ons sif deur al die kak wat op die internet en bring vr jou die goed wat ons like of ons laat lag.

Gifs (of .gif files) is soos kort video's wat nie klank het nie. Daar is gifs van allerhande goed. Jy het sekerlik al 'n paar sexy gifs gesien in die Vrydag Bederf of die Stoute Boudjies. Dan is daar ook snaakse gifs soos die hier onder. Ek kan nie ophou lag vir die een van die hond nie. Watter een hou jy die meeste van?

Soortgelyke gevaaalikhede:

Fails in die speelparkie
Onthou jy die Corsa Lite advertensies?
Clarise - Suid-Afrika se Rebecca Black

Posted by Ruan Stix Fourie

Tagged as: Leave a comment

One comment on “Gifs is een van die internet se wonderwerke

  1. Die L.O.T.R. een wen hands down vir my.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers