Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

18Jul/121

Stoute Boudjies is Awesome

Ek het dit oorweeg om 67 pare Stoute Boudjies te doen vandag, maar eerlikwaar dit is net heeltemal te veel vir een week se Stoute Boudjies. Plus julle word al klaar bederf die week want ons feature vandag ons eerste Mej Boudjies SA maandelikse wenner!

Die eerste foto in vandag se Stoute Boudjies is Angelique Schamrel en sy is die maand se Mej Boudjies SA wenner. Ek het haar so vinnge 3 vragies gevra wat alles net onder haar foto verskyn. As jy meer van Angelique wil sien gaan kyk na haar FHM page.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Angelique Schamrel

gevaaalik.com: Wat is die gunsteling deel van jou lyf?

Angelique: Ek sal se die gunsteling deel is my maag. Dis my sterkste deel van my lyf en oefen dit hard so dit moet seker dit wees dan.

gevaaalik.com: Wat is vir jou sexier, boudjies of boobs?

Angelique: Boude is baie aantreklik,veral as 'n jean reg sit-dis baie uitloklik, maar as ek 'n man was sou ek 'n sucker gewees het vir boobs.

gevaaalik.com: Jy gaan vir 'n aand uit saam met die gevaaalik.com crew, jy moet besluit wat ons doen. Hoe sal die aand verloop?

Angelique: Hmmmmm.. Die kan 'n laaaang aand raak, hahaha. Sal defnitief 'n party minibus huur en AMAL moet 'n crazy themed outfit dra wat gevaaalik represent. Then we go club hopping and probably end up at a 24 hour McD's somewhere at 4 in the morning. What can I say. If we do somthing, we do it right!

Soortgelyke gevaaalikhede:

Vrydag Bederf en settle die score
Olivia Munn doen 'n PETA ad
Stoute Boudjies vat môre af

Posted by Ruan Stix Fourie

One comment on “Stoute Boudjies is Awesome

  1. V1B3 on said:

    Gaan check die site uit van die 6de prent. Gevaaalike intresantheid
    http://virilemag.com/one-on-one-with-southern-vixen-bella-skyy/dsc_1120final

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers