Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Gevaaalike podcast #18

Hier is ons weer met nog ‘n gevaaalike podcast. Die week het ek en Soutie alleen die podcast gedoen (eintlik was dit al laasweek). Ons praat oor allerhande goed. Basies is dit great entertainment vir die volgende uur of wat. Maak nie saak of jy by die werk sit, by die huis, in die gym is en of jy ry in jou kar nie, die podcast sal dit beter maak.

Geniet die podcast en dankie aan die van julle wat ons laat weet dat julle dit geniet. Julle kan vir Soutie op Twitter volg by @MrSkylaar. Onthou die podcast player is onder die “Soortgelyke gevaaalikhede” deel van die blad.

You may also like...

1 Response

  1. Drikus says:

    die engelse ou is ok maar Stix klink soos n dom dagga kop

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *