Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

gevaaalik.comedy Podcast #81- America Fuck Yeah!

In die week se gevaaalik.comedy Podcast praat ek met my Amerikaanse vriend Andrew. Ek het vir Andrew gebel met Skype en ons het gepraat oor Amerika, die politiek, die kultuur, Kim Kardashian en die hoe ignorant meeste Amerikaners is. Andrew beskryf Amerikaners as riff raff en Afrikaners is ook maar riff raff. Net gister het ek self gewerk aan Afrikaanse-Amerika toe ek vir my ‘n Starbucks Frappuccino, so miskien is dit hoekom daar so baie parralelle getrek kan word tussen Amerika en Suid-Afrika.

gevaaalik-podcast-81-america-fuck-yeah

Jy kan die gevaaalik.comedy Podcast kry op iTunes, so bliksem daardie subscribe knoppie en kry elke nuwe episode soos dit verskyn. As jy ‘n Android device het kan jy BeyondPod gebruik en ook subscribe aan ons podcast deur net te search vir “gevaaalik.com”. Of ‘n ander opsie is dieSoundcloud App en dan kan jy ons podcast sommer via ons Soundcloud page kry wat werk vir alby Apple en Android.

Hoe voel jy oor social media? Laat weet my in die comments of stuur ‘n email na podcast@gevaaalik.com.

Die song aan die begin van die week se gevaaalik.comedy Podcast is “America Fuck Yeah”

Dankie dat jy luister, geniet die week se gevaaalik.comedy Podcast.

*Niks wat in hierdie podcast gesê word moet ernstig opgeneem word nie. Name, karakters, besighede, organiesasies, plekke, gebeure en insidente is of die produk van die hosts se verbeelding of word denkbeeldig gebruik. Enige ooreenkomste tot regte mense, lewendig of dood, gebeure of plekke is heeltemal toevallig. Hierdie podcast is uitsluitlik vir vermaaklikhid gemaak.

You may also like...

2 Responses

  1. November 28, 2016

    […] As jy die nuwe gevaaalik.comedy Podcast wil luister regstreeks uit Amerika kan jy eenvoudig net hier… […]

  2. November 28, 2016

    […] As jy die nuwe gevaaalik.comedy Podcast wil luister regstreeks uit Amerika kan jy eenvoudig net hier… […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *