Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

gevaaalik.comedy Podcast #76 – Afrikaans-pop in ‘n skoolsaal

Guess who’s back, back again…

Die gevaaalik.comedy Podcast! Yay! Dankie vir almal wat in spanning gewag het vir ‘n normale podcast episode na on gevaaaliKruger reeks podcasts. Normaal is seker nie die beste manier om die gevaaalik.comedy Podcast te beskryf nie, maar whatever.

Gevaaalik.COMEDY Podcast #76 - Afrikaans-pop in 'n skoolsaal

Die week praat ons oor ‘n bekende Afrikaans rock band se drummer en hoe hy sy tax gedoen het: Presies soos jy nie moet nie. Ons praat oor toe Sven bedrieg is in ‘n Steve Hofmeyr show in. Ons praat oor Suid-Afrikan se enigste travel bloggers en mount Everest en Sven se pa se obsessie met die piek.

Die week se podcast word weer aan jou gebring deur King Price. Ek sal jou wed hulle sal vir jou goedkoper versekering kan gee op jou kar as wat jy tans het. Ek weet dit, want ek het self my versekering na hulle toe geskuif, en nou spaar ek R500 ‘n maand. Jy kan jou free quote kry deur na gevaaalik.com/king te gaan, los jou naam en jou nommer en een van Kign Price se mense sal jou bel om jou free quote vir jou te doen. Maklik.

Die song aan die begin van die week se podcast is “A Bit of the Devil” van Zodiac.

As jy kommentaar het oor die podcast of net vir ons ‘n email wil stuur om ons te vertel hoe baie jy ons nie like nie, stuur dit gerus na podcast@gevaaalik.com.

Dankie dat jy luister, tot volgende week.

*Niks wat in hierdie podcast gesê word moet ernstig opgeneem word nie. Name, karakters, besighede, organiesasies, plekke, gebeure en insidente is of die produk van die hosts se verbeelding of word denkbeeldig gebruik. Enige ooreenkomste tot regte mense, lewendig of dood, gebeure of plekke is heeltemal toevallig. Hierdie podcast is uitsluitlik vir vermaaklikhid gemaak.

You may also like...

4 Responses

  1. Van says:

    nt nog i klomp toss!!!!

  2. Jean-Pierre Jacobs says:

    Kak snaaks. Julle maak n werks dag sommer kort.

  3. Ruan Stix Fourie says:

    @Jean-Pierre: Thanks dude, dankie vir die support en die comment. Altyd lekker om te hoor van die wat luister. Bly ons help jou werksdag omkry!

  4. Van says:

    jean-piel jacobs wt gat kryp!!!!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *