Groet Donderdag met Stoute Boudjies
Ja, die Stoute Boudjies is laat. Ek moes net so bietjie van ‘n blaaskans kry. Al wat dit beteken is jy kan nou jou Donderdag met die Stoute Boudjies begin en dan later kan jy die Random Gevaaalikhede check.
Vir nou, stel ek voor jy geniet die week se Stoute Boudjies terwyl jy begin luister na die nuutste episode van ons podcast.
Geniet die week se Stoute Boudjies.