Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

gevaaalik.com Podcast #14 – Deep Fried Man

Gisteraand het Deep Fried Man vir ons kom kuier om op die podcast te wees. Al is hy is stand-up comedian het ons verbasend baie oor musiek gepraat. Ons het die drie reël tot ‘n gelukkige lewe ontdek. Ons het ook lekker gepraat oor al die nuwe bands en international acts wat Suid-Afrika toe kom.

Deep Fried Man

Deep Fried Man was gaaf genoeg om vir ons ‘n song ook te doen op die podcast wat hy nog nooit van te vore preform het nie. Die song se naam is ANC’s en dit het ons lekker laat lag. Sit agteroor, skop jou voete op en van bietjie entertainment gevaaalik.com style. Jy kan natuurlik die podcast op iTunes ook kry. Dankie vir almal wat luister en ons feedback gee, ons like om van julle te hoor. Julle kan Deep Fried man volg op Twitter by @DeepFriedMan.

You may also like...

5 Responses

  1. November 14, 2012

    […] iets wat jou sal entertain is die gevaaalik.com podcast. Gister het ons die podcast met Deep Fried Man op die site gesit en die terugvoer is al klaar great. Een ou het so paar van sy favourite quotes […]

  2. June 27, 2013

    […] gaan ook allerhande musical entertainment wees. Deep Fried Man gaan ook daar optree, so all in all gaan dit 'n awesome dag wees. Hoe wen jy 'n kaartjie vir jou en […]

  3. October 9, 2013

    […] Mokgadi, Loyiso Madinga and Eureke Nkese, Mpho Popps Modikoane, Jason Goliath, Sifiso Nene en Deep Fried Man gaan almal sorg dat jy die aand deur […]

  4. August 15, 2015

    […] met Trademarx om Pretoria se nuutste comedy night te begin en ons skop dit af met ‘n bang: Deep Fired Man, Glen Bo en Robby Collins is die eerste comedians wat deel gaan uitmaak van die nuwe comedy […]

  5. September 29, 2015

    […] Fried Man is ‘n fokken cool ou. Hy was al op ons podcast, way back in the day. Hy is fokken snaaks en verseker een van my gunsteling mense om mee te chat. […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *