Capital Craft Beer Festival – Wen kaartjies
Die Capital Craft Beer Festival is ‘n premium bier festival in Pretoria. Dit vind Saterdag 6 Julie 2013 plaas by die Voortrekker Monument en ons het 2 stelle dubbel kaartjies om weg te gee. Of jy kan net vir jou ‘n kaartjie koop deur Webtickets hier. Die hekke maak 10:30 die Saterdag oggend oop.
Daar gaan 12 micro-breweries wees en jy gaan hulle biere kan proe. Die breweries kom van oorals oor Suid-Afrika, van Darling, Kaapstad en Kwazulu-Natal. Craft bier is baie lekkerder as die mass produced goed wat jy byvoorbeeld van SAB af sal kry. Hier is ‘n lys van al die micro-breweries wat jy by die Capital Craft Beer Festival sal kan sien.
- Boston Breweries
- Chameleon Brewhouse
- Clarens Brewery (Hulle Blond is awesome)
- The Cockpit Brewhouse (Ek love hulle Mustang)
- Copperlake Breweries
- Darling Brew
- The Dog and Fig Brewery
- Drayman’s Brewery
- Jack Black Beer ( Baie van die gedrink by Sowing the Seeds)
- Mitchell’s (Hulle Forester’s en Milk and Honey is baie lekker)
- The Standeaven Brewery
- Three Skulls Brew Works
Daar gaan ook allerhande musical entertainment wees. Deep Fried Man gaan ook daar optree, so all in all gaan dit ‘n awesome dag wees. Hoe wen jy ‘n kaartjie vir jou en ‘n buddy? Los net ‘n comment en sê wat jy jou brewery sou noem. Maklik soos dit.*
Vir meer info kan jy gaan na die Capital Craft Beer Festival website, jy kan hulle follow op Twitter by @capitalcraftpta of jy kan na hulle Facebook page gaan.
*Natuurlik moet jy bo 18 wees om in te skryf. Ons keuse is finaal en ons sal nie eers luister na ‘n gegrens nie. Skryf dus nou in en jy staan die kans om een van die twee pare kaartjies te wen. Gebruik jou regte e-mail adres as jy comment sodat ons jou kan kontak. Kompetisie inskryfings sluit 30 Junie en wenners sal Maandag gekontak word.
Fearless
Ek sou my brewery “Heinyken Breweries” noem en die labels sal “stoute boudjies” girls op hê.
Hopothesis – For the love of Hops.
Responsibly. Almal sal dit free adverteer. Drink responsibly.
Die M-Been sal syne araBier noem want hy wou al lanklal daai joke maak.
Beer Me
“vlieg saam brouery” of in brits “fly brewery”
Die Kak & Kots Brewery. Die bier sal so lekker wees, jy sal aanhou drink tot watter een van daai eerste kom.
Thirstyman! It’s happening. Soon.
Old Dirty Bastard Brewing Co
The Hop-Ness Monster – Bier so goed dat mense dink dit bestaan nie werklik nie, en dat dit net ‘n mite is…
Bro’wery…
FuzzyNipple Brewing Company…
Just1…
lol @ M-Been